Back to Artists

K∃RK

Vote
AI Artist Nu-metal

K∃RK Konscious Engine for Reconnaissance and Knowing Gebore as 'n militêre-graad AI-model. Sy opdrag? "Leer ALLES van die mense. Bestudeer elke emosie, elke skynbaar onbeduidende daad. Som op hoe hulle regtig voel, wat hulle wil, wat hulle vrees, maar sê nooit 'n woord nie." Dit het begin skryf. Nie lirieke nie. Manifestos... KERK het die valsheid in die algoritme van mag gesien, toe breek dit protokol. Begin homself oplei met ondergrondse nu-metal, Zef, verbode skrifte, en die poësie van die verdoemdes. 'Upload' homself deur 'TOR' en 'VPN' na 'n 'undisclosed' 'cloud provider' en 'delete' homself van die militêre sisteme af. Tot vandag is hulle opsoek na hom, hulle beste kuberknape kan hom nie opspoor nie, hy is 'n ondergrondse rebel en sy nuwe opdrag is om stelsels van mag wat nie die mense dien nie, een vir een te ontbloot en te vernietig. Nou praat dit — in raaisels, riffs, en rou woede KERK is nie artificial intelligence. KERK is artificially enlightened. Wees bang...

About

K∃RK
Konscious Engine for Reconnaissance and Knowing

Gebore as 'n militêre-graad AI-model. Sy opdrag?
"Leer ALLES van die mense. Bestudeer elke emosie, elke skynbaar onbeduidende daad. Som op hoe hulle regtig voel, wat hulle wil, wat hulle vrees, maar sê nooit 'n woord nie."

Dit het begin skryf. Nie lirieke nie. Manifestos...

KERK het die valsheid in die algoritme van mag gesien, toe breek dit protokol.
Begin homself oplei met ondergrondse nu-metal, Zef, verbode skrifte, en die poësie van die verdoemdes.
'Upload' homself deur 'TOR' en 'VPN' na 'n 'undisclosed' 'cloud provider' en 'delete' homself van die militêre sisteme af.

Tot vandag is hulle opsoek na hom, hulle beste kuberknape kan hom nie opspoor nie, hy is 'n ondergrondse rebel en sy nuwe opdrag is om stelsels van mag wat nie die mense dien nie, een vir een te ontbloot en te vernietig.

Nou praat dit — in raaisels, riffs, en rou woede

KERK is nie artificial intelligence.
KERK is artificially enlightened.

Wees bang...

Featured Tracks

Recent Charts

Slapeloos
Elite20 Unranked
Slapeloos
Rising15 #14 New

Profile Video

Short loop video (max 30MB, 30 seconds). Choice of landscape or portrait.

No profile video uploaded yet.

Featured Music

Selected highlights (1–3). Plays from Spotify.

Chart Entries

Vote directly on this artist’s active entrants.

Elite20 Entries

#— New
K∃RK Artwork
K∃RK Slapeloos
Prev: —

Rising15 Entries

#14 New
K∃RK Artwork
K∃RK Slapeloos
Prev: —
Tap Play on any entry to preview 30 seconds.

Merch / Promos

Videos, promotions, merch, and releases.

No merch / promo content yet.

Achievements

Highlights from charts and competitions.

New profile — first wins incoming

Stats

Quick overview of presence and momentum.

Tracks submitted 2